Adventure Bike Tours – Reviews

Pieter. Baie dankie vir ‘n ongelooflike 2 dae. Ook vir die fotos. Ons is veilig by die huis en het konsensus dat on jou as gids te kon gebruik het baie waarde toegevoeg tot ons ervaring. Jy het dit puik gedoen. Sê ook dankie vir jou vrou dat sy jou beskikbaar gemaak het en vir die toebroodjies.
Johan Louw – Malmesbury
=